F. Scott Fitzgerald

F. Scott Fitzgerald
’n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Fitzgerald in 1921

Geboortenaam Francis Scott Fitzgerald
Geboorte (1896-09-24)24 September 1896
St. Paul, Minnesota, Verenigde State
Sterfte 21 Desember 1940 (op 44)
Hollywood, Kalifornië, Verenigde State
Nasionaliteit Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State
Beroep Skrywer
Termyn in amp 1920–1940
Bekende werke The Great Gatsby
Huweliksmaat Zelda Fitzgerald (née Sayre)
Kind(ers) Frances Scott Fitzgerald

Francis Scott Key Fitzgerald (24 September 189621 Desember 1940) was 'n Amerikaanse skrywer. Hy is veral bekend vir sy romans wat die flambojansie en oordaad van die Jazz-era uitbeeld – 'n term wat hy gewild gemaak het in sy kortverhaalbundel Tales of the Jazz Age. In sy werk en lewe het hy gestalte gegee aan die koorsagtige vrolikheid ná die Eerste Wêreldoorlog. Veral sy romans The Great Gatsby en Tender is the Night is baie bekend.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search